Karoo Huise

     Historiese oornag akkommodasie in Colesberg

Restourasie

Na deeglike studie van die tipiese Colesberg karoo boustyl is hierdie huisies outentiek gerestoureer in 1980 deur Mnr. T. Vorster.

Voormure van die karoohuise

Voormure van die karoohuise

Restourasie werk begin

Restourasie werk begin

Vanaf enkele voormure tot die pragtige Karoo Huise!

Karoohuise neem vorm aan

Karoohuise neem vorm aan

Restourasie werk amper klaar

Restourasie werk amper klaar

.