Karoo Huise

     Historiese oornag akkommodasie in Colesberg

Karoo Huise

Die Karoo Huise is gerestoureer (1980) en vandag kan u  dit self beleef deur gerieflik te oornag in hierdie nationale monumente. Hierdie akkommodasie is in van die oudste huise in Colesberg.

Elke huisie is verskillend.  Slaapgeriewe wissel van voorsienings vir 2 persone tot soveel as 8 persone per huisie.

Elke huisie is toegerus met kombuisgeriewe sodat u selfversorgend kan wees.  Indien u vroeg arriveer kan u karoo skaapvleis by een van die slaghuise koop en ‘n heerlike rustige karoobraai hou in die lushof van ‘n tuin agter die huisie self.

Sentraal gelee in ‘n stil en rustige straat.  Restaurante en winkels is op stap afstand vanaf die huisies

Kombuis met stoof, mikrogolf en yskas

Kombuis met stoof, mikrogolf en yskas


Stoep en braaiplek

Stoep en braaiplek

.